Welkom by Hoërskool Velddrif Nuus

Waar ons al die nuus deel met ons ouers en leerlinge.
Engelse toerspan

Engelse toerspan

Ons het vanjaar weer die voorreg gehad om teen ‘n Engelse toerspan kragte te meet.  Ons gaste, Ravens Wood School, het op Dinsdag, 1 Augustus 2017 teen verskeie spanne meegeding. Dié Velddrif uitnodingspanne het oudergewoonte uit Hoërskool Velddrif, Diazville en...

read more
Francois Truter doen goed in die  Cravenweek.

Francois Truter doen goed in die  Cravenweek.

Francois Truter baie geluk met jou laaste drie van die game. Ons is super trots op jou. Boland eindig algeheel in die 5de plek vanjaar. Boland 14-15 Bulle en Boland 26-10 Vrystaat en Boland 32-22 Grens en Boland 17-17 SWD

read more
Sport Nuus

Sport Nuus

Rugby: Baie geluk aan Francois Truter wat opgeneem is in die Wes-Boland 0/13 rugby span.  Hy neem 12 en 13 Mei deel aan die Bolandproewe te Ceres. Netbal: Baie geluk aan Tamryn Mentoor.  Sy is opgeneem in die o/18 sone netbal span. Sy neem 1 Mei aan die Weskus HS...

read more
Ons groet vir Tertia Marais

Ons groet vir Tertia Marais

Vrydag het ons vir tannie Pleisters (Tertia Marais) gegroet. Ons gaan daai tik tok van daai hoë hakskoentjies in die gange mis. Baie dankie vir alles wat jy vir ons gedoen het en beteken het. Ons wens jou alle voorspoed toe en mag jy baie gelukkig wees. Al ons liefde...

read more

Pin It on Pinterest

Share This