Welkom by Hoërskool Velddrif Nuus

Waar ons al die nuus deel met ons ouers en leerlinge.

Die verkose Laerskoolleiers vir 2020

Die verkose LSL vir 2020Schalk BrinkBasson de WittGaylyn DiamondsFamke SchwartzMeacah SeptemberTie-Eve SmithEn Ons Junior VRLUrma KempMia-Sue BaumeesterBaie geluk aan hierdie leerlinge

read more

Die nuut verkose VRL leerders vir 2020 is

Voorsitter:  Ziani MullerOnder-Voorsitter: Kristen ThiartPetra Andrews Gr.12Shaandy Mouton Gr.12Jamie-Lee Baron Gr.11Isaac Jantjies Gr.11Elze Bester Gr.10Nikita Brand Gr.10Monique Crafford Gr.9Andre Theart Gr.9Baie geluk.

read more

Die Onderwêreld toneelgeselskap

Op Woensdag, 15 Mei 2019 het die Onderwêreld toneelgeselskap die skool besoek.Die Onderwêreld is die Gr. 12’s se voorgeskrewe roman geskryf deur Fanie Viljoen. 

read more

Pin It on Pinterest

Share This