Die 2 leerders het aan die jaarlikse Eden/SWD NMA-ISKA  SPORT MARTIAL ARTS CLASSIC   toernooi

deelgeneem.  Luan het ‘n Brons en 2  Goue Medaljes in sy  divisies ontvang.  Devon het ‘n silwer

medalje in sy divisie ontvang.  Albei is skopboksers van die Velddrif  Kickboxing Klub.