NB! Alle skole in Weskaap more gesluit a.g.v. erge weerstoestande.  Eksamenrooster skuif met 1 dag aan m.a.w. Woensdag se rooster word Donderdag geskryf.