Rugby:
Baie geluk aan Francois Truter wat opgeneem is in die Wes-Boland 0/13 rugby span.  Hy neem 12 en 13 Mei deel aan die Bolandproewe te Ceres.

Netbal:
Baie geluk aan Tamryn Mentoor.  Sy is opgeneem in die o/18 sone netbal span. Sy neem 1 Mei aan die Weskus HS Netbal proewe in Moorreesburg deel.