Beheerliggaam

Die verkose lede vir die tydperk 2017-2018 is:
Me Van der Westhuizen, Adri (Skoolhoof)
Me Crafford, Sandra (Voorsitter;  Ouer)
Me Cleophas, Jo-anne (Onder-Voorsitter)
Me De Koker, Zonia Celeste (Ouer)
Mnr Fester, Arthur Paul (Ouer)
Me Karolus, Elverno Lauren (Ouer)
Me Neethling, Lelanie (Ouer)
Me Turner, Dorothy (Ouer)
Mnr Stander, Werner (Opvoeder)
Me Cullinan, Rykie (Opvoeder)
Mnr Constable, Jerome Harold(Ouer)
Me Els, Jacorien(Leerder)
Me Hendriks, Verna(Leerder)

Die beheerliggaam tesame met die personeel is tans besig met strategiese beplanning vir die skool. As hoof opvoedkundige diensverskaffer binne die gemeenskap  het die skool die volgende sleutelprestasie areas identifiseer:

*  Finansies & Fondsinsamelings
*  Fasiliteite &  Veiligheid
*  Skoolbestuur : Strategies en Operasioneel
*  Inklusiewe Onderwys
*  Bemarking & Kommunikasie
*  Beleide
*  Sport & Kultuur
*  Dissipline

Pin It on Pinterest

Share This