Ons het vanjaar weer die voorreg gehad om teen ‘n Engelse toerspan kragte te meet. Ons gaste, Ravens Wood School, het op Dinsdag, 1 Augustus 2017 teen verskeie spanne meegeding.
Dié Velddrif uitnodingspanne het oudergewoonte uit Hoërskool Velddrif, Diazville en Weston bestaan.
Die uitslae was soos volg:
Eerstespan: Wen 40 – 19
Tweedespan: Wen 45 – 14
0/16’s: Wen 28 – 5
Geluk aan ons spelers.
Baie dankie aan elke Vellie wat ons spanne so mooi ondersteun het, en ‘n spesiale dank aan al die afrigters en organiseerders.
Volgende jaar maak ons weer so!