Welkom by Hoërskool Velddrif Nuus

Waar ons al die nuus deel met ons ouers en leerlinge.
Wel gedaan Gerhard Strydom

Wel gedaan Gerhard Strydom

Gerhard Strydom is opgeneem in die Boland Atletiekspan vir seuns o/13 vir 1500m stap. Hy neem die naweel deel aan Wes-Kaap Kampioenskappe in die Paarl.

read more
Hoërskool Velddrif se roeispan

Hoërskool Velddrif se roeispan

Hierdie  leerlinge is deel van die roeispan.  Almal wat belangstel is welkom.   Van links agter: Danito Rosant, Zinzan Tredoux, Francios Truter Voor van links: JP Meissenheimer, JP Saayman, AB Tredoux,  Gerhard Strydom

read more

Kickboxing Presteerders

Kickboxing Presteerders   “ Die volgende twee Graad 1 leerders het die afgelope jaar uitgeblink in skopboks. Noah Cloete en Luan Robertson is slegs ‘n jaar lank studente by die Velddrif Kickboxing Klub, maar het gedurende hierdie tyd besonders goed gevaar. Altwee...

read more

Pin It on Pinterest

Share This