Die volgende atlete van Hoërskool Velddrif is opgeneem in die Wes Boland span en Neem die naweek aan die Boland Kampioenskappe in die Paarl deel.
| Agter: | Francois Truter (gewigstoot), Mariska de Bruin (gewigstoot) | ||||||
| Middel: | Jenovan Cleophas (1500m Stap) | ||||||
| Voor: | Monique Crafford (diskus), Gerhard Strydom (1500m Stap) | ||||||