Die volgende atlete van Hoërskool Velddrif is opgeneem in die Wes Boland span en neem 03-04 Maart 2017 aan die Boland Kmapioenskappe in die Paarl deel.
Agter: SJ Dreyer ( gewigstoot), Bronson-Lee Zog (verspring en driesprong), Edjerin Salmon (400m Hekkies en 800m)
Voor: Shireen Danster (5km Stap), Anel Jaars (100m), Nishaan Mitchell (5km Stap)
Afwesig: Freddie Victor (10m Stap)