by HS Velddrif | Aug 8, 2017 | Nuus, Sports
Ons het vanjaar weer die voorreg gehad om teen ‘n Engelse toerspan kragte te meet. Ons gaste, Ravens Wood School, het op Dinsdag, 1 Augustus 2017 teen verskeie spanne meegeding. Dié Velddrif uitnodingspanne het oudergewoonte uit Hoërskool Velddrif, Diazville en...
by HS Velddrif | Aug 4, 2017 | Nuus
Top 5 leerlinge in elke Graad van Hoërskool Velddrif. Ons is baie trots op ons kinders Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 Graad 9 Graad 10 Graad 11 Graad...
by HS Velddrif | Jul 20, 2017 | Nuus, Sports
by HS Velddrif | Jul 15, 2017 | Nuus
Francois Truter baie geluk met jou laaste drie van die game. Ons is super trots op jou. Boland eindig algeheel in die 5de plek vanjaar. Boland 14-15 Bulle en Boland 26-10 Vrystaat en Boland 32-22 Grens en Boland 17-17...
by HS Velddrif | Jun 6, 2017 | Nuus
NB! Alle skole in Weskaap more gesluit a.g.v. erge weerstoestande. Eksamenrooster skuif met 1 dag aan m.a.w. Woensdag se rooster word Donderdag geskryf.
by HS Velddrif | Jun 6, 2017 | Nuus
Die “Royal family”- dansgroep het deelgeneem aan Wes-Boland Eisteddford en het GOUD verwerf. Baie geluk.