Top 5 leerlinge in elke Graad.

Top 5 leerlinge in elke Graad.

Top 5 leerlinge in elke Graad van Hoërskool Velddrif. Ons is baie trot op ons kinders Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 Graad 9 Graad 10 Graad 11 Graad...
Sport Nuus

Sport Nuus

Rugby: Baie geluk aan Francois Truter wat opgeneem is in die Wes-Boland 0/13 rugby span.  Hy neem 12 en 13 Mei deel aan die Bolandproewe te Ceres. Netbal: Baie geluk aan Tamryn Mentoor.  Sy is opgeneem in die o/18 sone netbal span. Sy neem 1 Mei aan die Weskus HS...
Ons groet vir Tertia Marais

Ons groet vir Tertia Marais

Vrydag het ons vir tannie Pleisters (Tertia Marais) gegroet. Ons gaan daai tik tok van daai hoë hakskoentjies in die gange mis. Baie dankie vir alles wat jy vir ons gedoen het en beteken het. Ons wens jou alle voorspoed toe en mag jy baie gelukkig wees. Al ons liefde...

Pin It on Pinterest