Welkom by Hoërskool Velddrif Nuus
Waar ons al die nuus deel met ons ouers en leerlinge.Juffrou Ansa
Na 18 jaar verlaat juffrou Ansa ons. Honderde leerders se lewens is deur diè ongelooflike leerkrag geraak. Juffrou Ansa was nie net 'n kundige op haar gebied nie, maar was 'n vertoueling, raadgewer en soms sommer 'n mamma ook. Juffrou Ansa ons sal jou mis en vir nog...
Hoërskool Velddrif Talentaand
Hoërskool Velddrif Talentaand - die skatkis oppie Weskus #Velliesgottalent
Prysuitdeling 2017 vir Graad 8 tot Graad 12
Top 5 leerlinge in elke Graad vir die 3 de Kwartaal
Top 5 leerlinge in elke Graad van Hoërskool Velddrif. Ons is baie trots op ons kinders
O/16 Rugby Hoërskool Velddrif
Ons bedank mnr David Salman vir die borg van die medaljes vir die o/16 Rugbyspan. Hierdie span wen vanjaar 7 uit 8 wedstryde.
Graad 12 Uitstappie
Voorsitter en Onder voorsitter van 2018
Onder voorsitter - Verna Hendriks Voorsitter - Jacorien Els Ons is baie trots op julle
Senior prysuitdeling 2017
Ons bedank mnr Jannie Beukes vir die mooi toespraak wat hy gelewer het. Blomme deur mnr Smit van Crazy Creations gedoen.
Wes Boland Eisteddfod 2017
Altesaam 145 leerders van Hoërskool Velddrif het vanjaar aan die Wes-Boland Eisteddfod deelgeneem. Daar is voorgedra, opstelle geskryf, voorgelees, gedans en toneel gespeel. Ons spog onder andere met Gr.R-, grondslagfase-, intermediêrefase- en hoërskoolspreekkore. ‘n...
Interskole: Graafies vs Vellies
Lente Sokkie
Wes-Boland Eisteddfod uitslae
Ons het weer vanjaar aan die Wes-Boland Eisteddfod deelgeneem. Daar is gelees en gedigte voorgedra in Afrikaans en Engels! Baie geluk aan ons leerders, ons is baie trots op julle!! Cum Laude = 90-100% Goud = 80-89% Silwer= 70-79% Brons= 60-69%
Vellies vs Graafies. Big Brag.
Angels and Devils Day met vlerkies of horings
It’s the FINAL COUNTDOWN Graafies VS Vellies Stof af julle Vellies en oefen julle spiere want die GROOT ‘jol’ is oppad!
Rugby trui met denim
FINAL COUNTDOWN Graafies VS Vellies Stof af julle Vellies en oefen julle spiere want die GROOT ‘jol’ is oppad!
Rooi linte of “duiwel horinkies”
FINAL COUNTDOWN Graafies VS Vellies Stof af julle Vellies en oefen julle spiere want die GROOT ‘jol’ is oppad!
Crazy Socks and Tie
FINAL COUNTDOWN Graafies VS Vellies Stof af julle Vellies en oefen julle spiere want die GROOT ‘jol’ is oppad!
Mej HSV wenners.
Baie geluk aan die volgende leerders: Mej HSV 2017 - Claudwina Loubser. Eerste prinses – Monica Higgins. Tweede prinses – Paula Fester. Engeltjie en Duiweltjie wenners: Engeltjie: Cara van Niekerk Duiweltjie M J Lambrecht

















