Na 18 jaar verlaat juffrou Ansa ons. Honderde leerders se lewens is deur diè ongelooflike leerkrag geraak. Juffrou Ansa was nie net ‘n kundige op haar gebied nie, maar was ‘n vertoueling, raadgewer en soms sommer ‘n mamma ook.
Juffrou Ansa ons sal jou mis en vir nog baie lank onthou.