Altesaam 145 leerders van Hoërskool Velddrif het vanjaar aan die Wes-Boland Eisteddfod deelgeneem.  Daar is voorgedra, opstelle geskryf, voorgelees, gedans en toneel gespeel.

Ons spog onder andere met Gr.R-, grondslagfase-, intermediêrefase- en hoërskoolspreekkore. ‘n Dansgroep, ‘n eenbedryf en groepprojek maak verder deel uit van ons inskryfwings.

Ons TROTS is egter die PRYSWENNERS in die volgende kateorieë:

Weshley Owis – Graad 12 LETTERKUNDE Opstel Afrikaans Huistaal

Dewaldt van Zyl – Graad 11 LETTERKUNDE Poësie Afrikaans Huistaal

Zianè Muller – Graad 9 KUNS

Merenè Robertson – Graad 5 LETTERKUNDE Opstel Afrikaans Huistaal

Baie geluk aan AL ons leerders wat hul so goed van hul taak gekwyt het.

Pin It on Pinterest

Share This