Welkom by Hoërskool Velddrif Nuus
Waar ons al die nuus deel met ons ouers en leerlinge.HSV – Revue 2018
Wat ‘n ongelooflike ervaring was dit om ons baie entoesiastiese sterre op die verhoog te kan sien optree! Daar is gedans en gesing op die verhoog en geskater en toegejuig vanuit die gehoor! Voorwaar ‘n aand om nooit te vergeet nie. Dankie aan elke...
Hoërskool Velddrif vs Tulbagh
Mnr en Mej HSV – wenners
Mej: HSV - Margo Blaauw Mnr: HSV - Kyle Meintjies Engeltjie: Mianca Germishuys Duiweltjie: Gerrit Smith
Top 5 leerlinge in elke Graad vir die 2 de Kwartaal 2018
Top 5 leerlinge in elke Graad van Hoërskool Velddrif. Ons is baie trots op ons kinders
Baie dankie aan Overberg Agri vir die skenk van die eerste netbal- en rugbyspanne se pragtige sakke…
Top 5 leerlinge in elke Graad vir die 1 ste Kwartaal 2018
Top 5 leerlinge in elke Graad van Hoërskool Velddrif. Ons is baie trots op ons kinders
Matriekafskeid 2018
Die volgende atlete is opgeneem in die Wes-Boland atletiek span
Hoërskool Velddrif gaan boland toe Die volgende atlete is opgeneem in die Wes-Boland atletiek span Voor: Mariska de Bruin, Gerhard Strydom Middel: Anel Jaars, Kyle Meintjies, Jenovan Chloephas, Zandre Brink, Johanie Boois Agter: Freddie Victor en...
Die Gr.4 -Gr.6 Valentynsokkie
Die Senior fase se Valentynsbal
Kleuresport byeenkoms van 20 Januarie 2018
HS Velddrif verwelkom nuwe personeel.
Welkom aan ons nuwe personeellede Me. A Ungerer, Me L La Cock en Mnr G Papenfus. By voorbaat dankie vir die werk wat julle vir ons gaan doen en vir wat julle vir die kinders gaan beteken. Ons is bevoorreg om julle in ons span te verwelkom.
HS Velddrif se Graad1’s van 2018
HS Velddrif Graad R klassie van 2018
Vissieland konsert 2017
Graad 4 Uitstappie na die Weskus Fossiel Park
Personeelkonsert 2017
Ons groet …
Een maal 'n Vellie, altyd 'n Vellie... Blomme laat hul geur na op die hand wat hul gee. So het ongelooflike onderwysers ons Vellies se paaie gekruis en hul menswees, kennis en omgee gedeel. Jul laat verseker 'n warm gevoel in ons harte na. Baie dankie vir julle...

















