Hoërskool Velddrif gaan boland toe
Die volgende atlete is opgeneem in die Wes-Boland atletiek span
Voor: Mariska de Bruin, Gerhard Strydom
Middel: Anel Jaars, Kyle Meintjies, Jenovan Chloephas, Zandre Brink, Johanie Boois
Agter: Freddie Victor en Bronson-Lee Zog.