by HS Velddrif | Jul 20, 2017 | Nuus, Sports
by HS Velddrif | Apr 25, 2017 | Nuus, Sports
Rugby: Baie geluk aan Francois Truter wat opgeneem is in die Wes-Boland 0/13 rugby span. Hy neem 12 en 13 Mei deel aan die Bolandproewe te Ceres. Netbal: Baie geluk aan Tamryn Mentoor. Sy is opgeneem in die o/18 sone netbal span. Sy neem 1 Mei aan die Weskus HS...
by HS Velddrif | Mar 31, 2017 | Sports
Francois Truter is opgeneem in die Weskus rugbyspan en neem op die 22ste April deel aan die Wes-Boland rugbyproewe. Baie geluk!
by HS Velddrif | Mar 27, 2017 | Sports
Die 2 leerders het aan die jaarlikse Eden/SWD NMA-ISKA SPORT MARTIAL ARTS CLASSIC toernooi deelgeneem. Luan het ‘n Brons en 2 Goue Medaljes in sy divisies ontvang. Devon het ‘n silwer medalje in sy divisie ontvang. Albei is skopboksers van...
by admin | Mar 8, 2017 | Sports
Gerhard Strydom is opgeneem in die Boland Atletiekspan vir seuns o/13 vir 1500m stap. Hy neem die naweel deel aan Wes-Kaap Kampioenskappe in die Paarl.
by admin | Feb 23, 2017 | Sports
Hierdie leerlinge is deel van die roeispan. Almal wat belangstel is welkom. Van links agter: Danito Rosant, Zinzan Tredoux, Francios Truter Voor van links: JP Meissenheimer, JP Saayman, AB Tredoux, Gerhard Strydom