by HS Velddrif | Dec 13, 2017 | Nuus
Een maal ‘n Vellie, altyd ‘n Vellie… Blomme laat hul geur na op die hand wat hul gee. So het ongelooflike onderwysers ons Vellies se paaie gekruis en hul menswees, kennis en omgee gedeel. Jul laat verseker ‘n warm gevoel in ons harte na. ...
by HS Velddrif | Dec 13, 2017 | Nuus
Na 18 jaar verlaat juffrou Ansa ons. Honderde leerders se lewens is deur diè ongelooflike leerkrag geraak. Juffrou Ansa was nie net ‘n kundige op haar gebied nie, maar was ‘n vertoueling, raadgewer en soms sommer ‘n mamma ook. Juffrou Ansa ons sal...
by HS Velddrif | Oct 23, 2017 | Nuus
Top 5 leerlinge in elke Graad van Hoërskool Velddrif. Ons is baie trots op ons kinders Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 Graad 9 Graad 10 Graad...
by HS Velddrif | Sep 13, 2017 | Nuus
Altesaam 145 leerders van Hoërskool Velddrif het vanjaar aan die Wes-Boland Eisteddfod deelgeneem. Daar is voorgedra, opstelle geskryf, voorgelees, gedans en toneel gespeel. Ons spog onder andere met Gr.R-, grondslagfase-, intermediêrefase- en hoërskoolspreekkore. ‘n...
by HS Velddrif | Sep 5, 2017 | Nuus, Sports