Welkom by Hoërskool Velddrif Nuus
Waar ons al die nuus deel met ons ouers en leerlinge.Baie geluk aan ons nuut verkose Junior VRL vir 2019
Revolin Don en Shirley Tredoux
Intermediêre Fase prysuitdeling 2018
Spreker tydens die verrigtinge - Jeanette Steyn Blomme deur Pierre Smit
Grondslag Fase Prysuitdeling 2018
Vissieland prysuitdeling 2018
Hoërskool Velddrif se Erkenningsaand 2018
Die Hoërskool erkenningsaand het plaas gevind op Woensdag,17 Oktober 2018 in die PJ Louwsaal (skoolsaal).
Voortsitter en Onder-voorsitter van 2019
Rhogan Bester (voorsitter) en Paula Fester (onder-voorsitter)
Top 5 leerlinge in elke Graad vir die 3de Kwartaal 2018
Top 5 leerlinge in elke Graad van Hoërskool Velddrif. Ons is baie trots op ons kinders
Laaste dag Matriek 2018
Eisteddfod Kuns
Ziané Muller het goud verwerf.
Eisteddfod uitslae van HS Velddrif
Hoërskool Velddrif ontvang KykNET Uitblinkers in die skoolsaal.
Grondslagfase vaar goed in die Eisteddfod
Ons is baie trots op die Grondslagfase se spreekkoor wat 'n Goud verwerf het.
Al Hoërskool Velddrif se grondslagfase spanne maak skoon skip by interskole
Netbal O/7 wen 4-0 O/8 wen 5-1 0/9 wen 7-3 Rugby O/7-o/8 span wen 20-5 O/9 wen 45 -5
Interskole 2018 – Graafies vs Vellies
“Geesvang-week” – Angels and Devils Day
“Geesvang-week” – Rugby trui (enige span) met denim
Rooi linte of “duiwel horinkies” 2018
Crazy Socks and Tie 2018
FINAL COUNTDOWN Graafies VS Vellies Stof af julle Vellies en oefen julle spiere want die GROOT ‘jol’ is oppad!

















