Welkom by Hoërskool Velddrif Nuus
Waar ons al die nuus deel met ons ouers en leerlinge.Netbal Hoërskool Velddrif vs Tulbagh
Baie Dankie aan Laaiplek Spar
Baie Dankie aan Spar Laaiplek vir die borg van die Onder 11 en Onder 13 rugbyhemde.
Top 5 leerlinge in elke Graad vir die 2de Kwartaal 2019
Top 5 leerlinge in elke Graad van Hoërskool Velddrif. Ons is baie trots op ons kinders
Die Onderwêreld toneelgeselskap
Op Woensdag, 15 Mei 2019 het die Onderwêreld toneelgeselskap die skool besoek.Die Onderwêreld is die Gr. 12’s se voorgeskrewe roman geskryf deur Fanie Viljoen.
Baie geluk aan Raoul Ruiters
Baie geluk aan Raoul Ruiters wat gekies is om die Weskus te verteenwoordig by die Wes-Kaap skaakkampioenskap. Sterkte ons hou duim vas!
Top 5 leerlinge in elke Graad vir die 1ste Kwartaal 2019
Top 5 leerlinge in elke Graad van Hoërskool Velddrif. Ons is baie trots op ons kinders
Matriekafskeid 2019
Veels geluk aan Gerhard Strydom
Veels geluk aan Gerhard Strydom wat opgeneem is in die Wes-Kaap span wat die vakansie aan die SA- Kampioenskappe te Port Elizabeth gaan deelneem.Ons is trots op jou en hou duimvas!
Hoërskool Velddrif is trots.
Hierdie 3 atlete is opgeneem in die Boland atletiek span. Hulle gaan deelneem aan die Wes-Kaap kampioenskappe te Paarl. Megan Mostert, Gerhard Strydom en Zandré Brink
Valentyns sokkie 2019
So word Valentynsdag by HS Velddrif gevier.
Valentynsbal 14 Feb. 2019
Hoërskool Velddrif streef hoër
Hierdie 15 atlete van Hoërskool Velddrif is opgeneem in die Wes-Boland atletiek span. Hulle gaan deelneem aan die olandkampioenskappe wat in die Paarl plaasvind. Agter: Corné, JP, Charl, Gerhard, Freddie, Ruan Middel: Zandré, Anel, Mia, Rasjesh, Veronique...
Kleuresport 2019
Hoërskool Velddrif het 2019 afgeskop met ‘n pretdraf.
Die Graad 1’s van 2019
Hoërskool Velddrif verwelkom die Graad 1's van 2019.
Vissieland Konsert 2018
Die verkose Laerskoolleiers (LSL) vir 2019 is
Wessel NeethlingJurita TruterMia-Sue Baumeester Suné PieterseMia TolkenJana CraffordBaie geluk en sterkte vir ‘n opwindende 2019!