Hoërskool Velddrif
Streef Hoër
Louise van Rensburg
Waarnemende Hoof
Hoërskool Velddrif,
Voortrekkerweg, Velddrif
Posbus 32, Velddrif, 7365
Telefoon: 022 783 0028
E-Pos: velddrifskool@gmail.com
Matriekafskeid 2019
Veels geluk aan Gerhard Strydom
Veels geluk aan Gerhard Strydom wat opgeneem is in die Wes-Kaap span wat die vakansie aan die SA- Kampioenskappe te Port Elizabeth gaan deelneem.Ons is trots op jou en hou duimvas!
Hoërskool Velddrif is trots.
Hierdie 3 atlete is opgeneem in die Boland atletiek span. Hulle gaan deelneem aan die Wes-Kaap kampioenskappe te Paarl. Megan Mostert, Gerhard Strydom en Zandré Brink
Valentyns sokkie 2019
So word Valentynsdag by HS Velddrif gevier.
Valentynsbal 14 Feb. 2019
Praat Gerus Met Ons
Vir enige navrae





