Hoërskool Velddrif
Streef Hoër
Louise van Rensburg
Waarnemende Hoof
Hoërskool Velddrif,
Voortrekkerweg, Velddrif
Posbus 32, Velddrif, 7365
Telefoon: 022 783 0028
E-Pos: velddrifskool@gmail.com
Netbal Hoërskool Velddrif vs Tulbagh
Baie Dankie aan Laaiplek Spar
Baie Dankie aan Spar Laaiplek vir die borg van die Onder 11 en Onder 13 rugbyhemde.
Top 5 leerlinge in elke Graad vir die 2de Kwartaal 2019
Top 5 leerlinge in elke Graad van Hoërskool Velddrif. Ons is baie trots op ons kinders
Die Onderwêreld toneelgeselskap
Op Woensdag, 15 Mei 2019 het die Onderwêreld toneelgeselskap die skool besoek.Die Onderwêreld is die Gr. 12’s se voorgeskrewe roman geskryf deur Fanie Viljoen.
Baie geluk aan Raoul Ruiters
Baie geluk aan Raoul Ruiters wat gekies is om die Weskus te verteenwoordig by die Wes-Kaap skaakkampioenskap. Sterkte ons hou duim vas!
Top 5 leerlinge in elke Graad vir die 1ste Kwartaal 2019
Top 5 leerlinge in elke Graad van Hoërskool Velddrif. Ons is baie trots op ons kinders
Praat Gerus Met Ons
Vir enige navrae





