Skryfbehoeftes 2019 – Graad 9
HOËRSKOOL VELDDRIF: KURRIKULUMBEHOEFTES 2019
Hierdie is slegs ‘n opsomming van skryfbehoeftes wat leerders self moet aankoop.
Elke leerder ontvang ‘n handboek per leerarea.
VAK | GRAAD 9 |
Afrikaans Huistaal | 1 x A4 Hardebandboek 128bl (Skryfjoernaal)
2 x A4 Hardebandboek 192bl (Taal) 1 x A4 Hardebandboek 32bl (Leesjoernaal) |
Engels (EAT) | 2 x A4 Hardebandboek 192bl
|
Wiskunde | 2 x Hardebandboek 288bl
1 x Flipfile 20 sakkies Wet. Sakrekenaar, passer en gradeboog |
Natuurwetenskap | 1 x A4 Hardebandboek 192bl
|
EBW | 1 x Hardebandboek 128bl |
Tegnologie | 1 x Hardebandboek 96bl |
Sosiale Wetenskappe | 2 x Hardebandboek 192bl |
Lewensoriëntering | 1 x A4 Oefeningboek 72bl |
Kuns&Kultuur | 1 x A4 Oefeningboek 72bl |
Algemeen:
- A4 Eksamenblokke word in al die vakke gebruik (Een per kwartaal).
- Lang liniaal, Tuiswerkboek met datums
- Sakrekenaar (verkieslik ‘n CASIO FX82) Gradeboog en Passer vir Wiskunde, Sosiale Wetenskappe en EBW
- Kleurpotlode
LET WEL: Die vorige jaar se bruikbare skryfbehoeftes mag in die nuwe skooljaar gebruik word as daar nog genoeg ruimte oor is.