Skryfbehoeftes 2019 – Graad 4

HOËRSKOOL VELDDRIF: KURRIKULUMBEHOEFTES VIR 2019

GRAAD 4

         VERPLIGTEND:

  • Ierse liniëring (dun lyntjies)
  • Tuiswerkboek met datums
  • 1 x Breërug ringleêr met 100 sakkies
  • 2 x Eksamenblokke
  • 1 pak van 5 plastiek afskortings (dividers)
Afrikaans Huistaal: 4 x A4 sagteband boeke 72bl. Ierse liniëring

1 Flipfile

Engels

(Eerste Addisionele Taal):

4 x A4 Oefeningboeke 72bl. Ierse liniëring

1 Flipfile

Wiskunde: 3 x A4 sagtebandboeke 72bl.

 

NW &Teg: 1 x A4 Hardebandboek 288bl.

1 x 20 Sakkie flipfile

SW: 2 x A4 Oefeningboeke 72bl. Ierse liniëring

Een vir Geskiedenis en een vir Aardrykskunde

Lewensvaardighede:

LO en K&K

1 x A4 Oefeningboek 72bl. Ierse liniëring

1 x A4 Oefening boek 32bl. Eenkant skoon bladsye vir sketse en eenkant vetlyne.

 

 

 

Pin It on Pinterest

Share This