Skryfbehoeftes 2019 – Graad 3

 

HOËRSKOOL VELDDRIF: SKRYFBEHOEFTES 2019

GRAAD 3

2 x A4 ‘Counter Book’ (192bl) swart hardeband

2 x A4 Blanko (ongelinieer) witbladsye oefenboek (72bl)

3 x A4 Irish Ruled (dunlyntjies)

2 x A5 Gelinieerde Boek (48bl)

3 x A4 Blaaileêr – 50 sakkie (Flip File)

4 x Groot Pritt (1 per kwartaal)

2 x Uitveers

1 x Skêr

1 x 30cm Splintervrye liniaal (nie buig nie)

1 x Potloodskerpmaker

12 x Steadler Tradition HB Potlode (vir die jaar)

1 x Pak Uitdraaikryte of 1 pak Kleurpotlode

Stewige Potloodsakkie

 

Bogenoemde lys is van skryfbehoeftes wat u kind volgende jaar gaan gebruik.  Dit is u verantwoordelikheid om hierdie aankope te doen.  Skryfbehoeftes word nie by die skool verkoop nie.

 

Maak seker dat u kind 2019 gereed begin.

 

  1. Probeer asseblief so ver as moontlik u kind se skryfbehoeftes merk.
  2. Skryf asseblief u kind se naam op sy skryfboeke.
  3. Moet asseblief nie die boeke oortrek nie.
  4. Boeke moet asseblief die eerste skooldag beskikbaar wees vir die leerders.

Pin It on Pinterest

Share This