Skryfbehoeftes 2019 – Graad 12
Hoërskool Velddrif: Skryfbehoeftes 2019
Hierdie is slegs ‘n opsomming van skryfbehoeftes wat leerders self moet aankoop. Elke leerder ontvang ‘n handboek per leerarea.
Vak | Graad 12 |
Afrikaans HT | 1 x A4 Hardebandboek 288 bl (Letterkunde)
2 x A4 Hardebandboek 192 bl (Skryfjoernaal 1 x A4 Oefeningboek 32 bl (Leesjoernaal) |
Engels | 2 x A4 Hardebandboek 192 bl
1 x A4 Oefeningboek 72 bl 1 x Quotation folder 1 reem fotostaatpapier per kwartaal |
Wiskunde | Wet. Sakrekenaar *
2 x A4 Hardebandboek 288 bl Passer en gradeboog |
Wiskunde Geletterdheid | 1 x Hardebandboek 192 bl
Wet. Sakrekenaar * Passer en gradeboog 1 groot bruin koevert |
Fisiese Wetenskap
|
Gebruik Gr 11 boeke
Wet. Sakrekenaar * 2 x A4 Hardebandboek 288 bl 1 x Flip file 20 sakkies |
Lewenswetenskap | 1 x A4 Hardebandboek 288 bl
1 x Flipfile 10 sakkies |
Rekeningkunde | 1 x A4 Hardebandboek 288 bl
1 x basiese sakrekenaar 1 x ringleêr vir vraestelle |
RTT
|
Gebruik Gr.11 skryfbehoeftes
|
Besigheidstudie
|
1 x A4 Hardebandboek 288 bl
1 x ringleêr vir vraestelle
|
Geografie | 1 x A4 Hardebandboek 288 bl
1 x basiese sakrekenaar Gradeboog |
Lewensoriëntering | 1 x A4 Hardebandboek 96 bl |