Skryfbehoeftes 2019 – Graad 1

HOËRSKOOL VELDDRIF: SKRYFBEHOEFTES 2019

GRONDSLAGFASE

GRAAD 1 (2019)

7 x A4 Blanko (ongelinieer) Wit bladsye  oefenboeke (72bl)
2 x A4 17mm ruling (72bl)
1 x A4 Gewone (gelinieer) Wit bladsye oefenboek (72bl)
2 x A5 (ongelinieer) wit bladsye oefenboek
1 x Pak dikwaskryte (9 kleure)
1 x Uitdraaikryte
4 x HB Potlode                  (eers vir kwartaal 3)
4 x 15g Pritt/Steadler       (1 per kwartaal)
1 x Junior Skêr
1 x Pak Inkleurpotlode       (eers vir kwartaal 3)
4 x Flip File met 20 sakkies
“Spacecase” / Potloodhouer / Potloodsakkie
Stoelsakkie
3 x Carry Folder – (Waltons of CNA)
1 x Liniaal          (eers kwartaal 4)
4 x Whiteboard Marker nie“permanent” nie   (1 per kwartaal)
1 x Spreikaarte / Flardkaarte Waltons/Spar

 

Bogenoemde lys is van skryfbehoeftes wat u kind volgende jaar gaan gebruik.  Dit is u verantwoordelikheid om hierdie aankope te doen.  Skryfbehoeftes word nie by die skool verkoop nie. Maak seker dat u kind 2019 gereed begin.

 

  1. Probeer asseblief so ver as moontlik u kind se skryfbehoeftes merk.
  2. Skryf asseblief u kind se naam op sy skryfboeke.
  3. Moet asseblief nie die boeke oortrek nie.
  4. Verkieslik ‘n skooltas met vakkies. Merk die tas ook.
  5. U hoef nie al die skryfbehoeftes die eerste dag te stuur nie. Die inkleurpotlode, liniaal, HBpotlode en die 3 pritte gebruik ons eers later in die jaar.  Stuur asseblief al die oefenboeke die eerste skooldag.  Ons begin dadelik voorblaaie maak.
  6. Skoolfonds vir 2019 sal bepaal word na goedkeuring van die begroting vir 2019. Betaalbaar oor 10 maande.
  7. Sporthemp en skool sweetpak is te koop by Eldorina’s in Vredenburg.
  8. Skooltye vir kwartaal 1: Skool begin 09 Januarie 2019 om 07h25 en leerders verdaag 13h15.

Pin It on Pinterest

Share This