Wes Boland Eisteddfod 2017

Wes Boland Eisteddfod 2017

Altesaam 145 leerders van Hoërskool Velddrif het vanjaar aan die Wes-Boland Eisteddfod deelgeneem.  Daar is voorgedra, opstelle geskryf, voorgelees, gedans en toneel gespeel. Ons spog onder andere met Gr.R-, grondslagfase-, intermediêrefase- en hoërskoolspreekkore. ‘n...
Wes-Boland Eisteddfod uitslae

Wes-Boland Eisteddfod uitslae

Ons het weer vanjaar aan die Wes-Boland Eisteddfod deelgeneem. Daar is gelees en gedigte voorgedra in Afrikaans en Engels! Baie geluk aan ons leerders, ons is baie trots op julle!! Cum Laude = 90-100% Goud = 80-89% Silwer= 70-79% Brons= 60-69%...
Rugby trui met denim

Rugby trui met denim

FINAL COUNTDOWN  Graafies VS Vellies Stof af julle Vellies en oefen julle spiere want die GROOT ‘jol’ is...
Mej HSV wenners.

Mej HSV wenners.

Baie geluk aan die volgende leerders: Mej HSV 2017 –   Claudwina Loubser. Eerste prinses –  Monica Higgins. Tweede prinses – Paula Fester. Engeltjie en Duiweltjie wenners: Engeltjie: Cara van Niekerk Duiweltjie M J...