Blog Post

Welcome to My Blog

Here is a masonry blog layout with no sidebar

Die Onderwêreld toneelgeselskap

Op Woensdag, 15 Mei 2019 het die Onderwêreld toneelgeselskap die skool besoek.Die Onderwêreld is die Gr. 12’s se voorgeskrewe roman geskryf deur Fanie Viljoen. 

Veels geluk aan Gerhard Strydom

Veels geluk aan Gerhard Strydom wat opgeneem is in die Wes-Kaap span wat die vakansie aan die SA- Kampioenskappe te Port Elizabeth gaan deelneem.Ons is trots op jou en hou duimvas!

Hoërskool Velddrif streef hoër

Hierdie 15 atlete van Hoërskool Velddrif is opgeneem in die Wes-Boland atletiek span. Hulle gaan deelneem aan die olandkampioenskappe wat in die Paarl plaasvind. Agter: Corné, JP, Charl, Gerhard, Freddie, Ruan Middel: Zandré, Anel, Mia, Rasjesh, Veronique...

Pin It on Pinterest

Share This