Alumni

Ons is tans besig om ‘n databasis op te bou van oud-leerders van die skool en ons hoor graag van u. Indien u ons wil kontak kan u gerus ‘n e-pos stuur na velddrifskool@gmail.com