Ons het weer vanjaar aan die Wes-Boland Eisteddfod deelgeneem. Daar is gelees en gedigte voorgedra in Afrikaans en Engels!
Baie geluk aan ons leerders, ons is baie trots op julle!!
Cum Laude = 90-100%
Goud = 80-89%
Silwer= 70-79%
Brons= 60-69%