Skryfbehoeftes 2018 – Graad 8
HOËRSKOOL VELDDRIF: KURRIKULUMBEHOEFTES 2018
Hierdie is slegs ‘n opsomming van skryfbehoeftes wat leerders self moet aankoop.
Elke leerder ontvang ‘n handboek per leerarea.
VAK | GRAAD 8 |
Afrikaans Huistaal | 5 x A4 Hardebandboek 128bl
1 x A5 Oefeningboek 72bl 1 x Quotation folder |
Engels (EAT) | 2 x A4 Hardebandboek 128bl
1 x A5 Oefeningboek 72bl |
Wiskunde | 2 x Hardebandboek 288bl
1 x Flip file met 20 sakkies |
Natuurwetenskap | 1 x A4 Hardebandboek 128bl
|
EBW | 3 x A4 Oefeningboek 96bl
1 x A4 Oefeningboek 192bl |
Tegnologie | 1 x Hardebandboek 96bl |
Sosiale Wetenskappe | 2 x Hardebandboek 192bl |
Lewensoriëntering | 1 x A4 Oefeningboek 72bl |
Kuns&Kultuur | 1 x A4 Oefeningboek 72bl |
Algemeen: A4 Eksamenblokke word in al die vakke gebruik (Een per kwartaal).
Lang liniaal, Tuiswerkboek met datums
Sakrekenaar (verkieslik ‘n CASIO FX82) Gradeboog en Passer vir Wiskunde, Sosiale Wetenskappe en EBW
Kleurpotlode
LET WEL: Die vorige jaar se bruikbare skryfbehoeftes mag in die nuwe skooljaar gebruik word as daar nog genoeg ruimte oor is.