Skryfbehoeftes 2018 – Graad 7

HOËRSKOOL VELDDRIF: KURRIKULUMBEHOEFTES VIR 2018

GRAAD 7

 

     VERPLIGTEND:

  • Tuiswerkboek met datums
Afrikaans Huistaal: 1 x A5 Oefeningboek

1 x A4 Hardeband boek 288bl

2 x A4 Hardeband boeke 96bl

1 x Quatation folder

Engels

(Eerste Addisionele Taal):

1 x A5 Oefeningboek

2 x A4 Hardeband boeke 128bl

Wiskunde: 1 x A4 Hardeband boek 288bl
Teg: 1 x A4 Hardeband boek 288bl
NW: 1 x A4 Hardeband boek 192bl

 

SW: 2 x A4 Hardeband boeke 96bl

Een vir Geskiedenis en een vir Aardrykskunde

K&K: 1 x A4 Oefeningboek 72bl
EBW: 3 x Oefeningboeke 96bl.
LO:

Pin It on Pinterest

Share This