Skryfbehoeftes 2018 – Graad 5
HOËRSKOOL VELDDRIF: KURRIKULUMBEHOEFTES VIR 2018
GRAAD 5
VERPLIGTEND:
- Tuiswerkboek met datums
- 1 x Breërug Ringleêr met 100 sakkies
- 1 x Eksamenskryfblok
- 1 pak van 5 plastiek afskortings (dividers)
Afrikaans Huistaal: | 2 x A4 Hardeband boek 288bl
2 x A4 Hardeband boeke 96bl 1 x A5 Oefeningboek |
Engels
(Eerste Addisionele Taal): |
1 x A4 Hardeband boeke 288bl
1 x A4 Hardeband boeke 96bl |
Wiskunde: | 1 x A4 Hardeband boek 288bl |
NW &Teg: | 1 x A4 Hardeband boek 288bl |
SW: | 2 x A4 Hardeband boek 96bl
Een vir Geskiedenis en een vir Aardrykskunde |
Lewensvaardighede:
LO en K&K |
1 x A4 Oefeningboek 72bl
1 x A4 Natuurstudieboek |