Skryfbehoeftes 2018 – Graad 4

HOËRSKOOL VELDDRIF: KURRIKULUMBEHOEFTES VIR 2018

GRAAD 4

     VERPLIGTEND:

  • Ierse liniëring (dun lyntjies)
  • Tuiswerkboek met datums
  • 1 x Breërug ringleêr met 100 sakkies
  • 2 x Eksamenblokke
  • 1 pak van 5 plastiek afskortings (dividers)
Afrikaans Huistaal: 2 x A4 sagteband boeke 72bl. Ierse liniëring

2 x A4 Sagteband boeke 32bl. Ierse liniëring

1 x A5 Sagteband boek 32bl.   Ierse liniëring

Engels

(Eerste Addisionele Taal):

4 x A4 Oefeningboeke 72bl. Ierse liniëring
Wiskunde: 2 x A4 sagtebandboeke 72bl. Ierse liniëring

1 x A5 Sagteband boek 32bl. Ierse liniëring

NW &Teg: 1 x A4 Oefeningboek 72bl. Ierse liniëring
SW: 2 x A4 Oefeningboeke 72bl. Ierse liniëring

Een vir Geskiedenis en een vir Aardrykskunde

Lewensvaardighede:

LO en K&K

1 x A4 Oefeningboek 72bl. Ierse liniëring

1 x A4 Oefening boek 32bl. Eenkant skoonbladsye en eenkant vetlyne.

 

1 x A4 Kuns  oefeningboek 72bl. Ierse liniëring

Pin It on Pinterest

Share This