Skryfbehoeftes 2018 – Graad 2

Ek wil graag die volgende inligting aan u deur gee in verband met U graad 2-leerder:

Leerlinge benodig die volgende skryfbehoeftes:

 

Skryfbehoeftes – 2018

4 x A4 ‘Counter Book’ (192 pages) swart hardeband

5 x A4 Blanko (ongelinieer) wit bladsye oefenboeke

(72 bladsye)

2 x A4 Blaailêer –  20 sakkie (Flip file)

3 x Carry Folder (Waltons of CNA)

1 x Stoelsakkie

1 x Pak kleurpotlode

1 x Pak Uitdraaikryte

4 x groot Pritt (1 per kwartaal)

1 x Uitveër

1 x Skêr

1 x 30cm Splintervrye liniaal

1 x Potloodskerpmaker

8 x Steadler Tradition HB Potlode (vir die jaar)

Stewige Potloodsakkie

1 x Pak spreikaarte (Spar)

2 X White Board Markers

Bogenoemde lys van skryfbehoeftes wat u kind volgende jaar gaan gebruik.  Dit is u verantwoordelikheid om hier-die aankope te doen.  Skryfbehoeftes word nie by die skool verkoop nie.

 

Maak seker dat u kind 2018 gereed begin.

 

Moet asseblief nie die boeke oortrek nie.  Probeer so ver as moontlik u kind se skryfbehoeftes merk.  Skryf asseblief u kind se naam op sy skryfboeke.

 

Klasreëls

  • Ons is ‘n familie.  Het respek vir elkeen in klas.
  • As jy nie iets mooi van iemand kan sê nie, bly liewers stil.
  • As jy vir juffrou antwoord.  Gebruik ja en nee juffrou.
  • Sê altyd dankie as jy iets kry of iemand vir jou help.
  • Sê ekskuus as jy nie mooi gehoor het nie.
  • Wees altyd trots op jou werk en jou klas.
  • Moet nie in rye indruk of plek vir jou maats hou nie.
  • Loop altyd doodstil in ‘n ry.
  • As iemand in ons klas inkom, moet ek stil wees.
  • Net een op ‘n slag mag praat.
  • Geen rondlopery in klas nie.
  • Mag nie in klas eet nie.
  • Doen al jou huiswerk elke dag.

 

 

Dankie vir u samewerking

Groete

(GRAAD 2 JUFFROU) Doris Hiten –  083 473 1675

Pin It on Pinterest

Share This