Skryfbehoeftes 2018 – Graad 12

Hoërskool Velddrif:  Skryfbehoeftes 2018

 

Hierdie is slegs ‘n opsomming van skryfbehoeftes wat leerders self moet aankoop.  Elke leerder ontvang ‘n handboek per leerarea.

 

Vak Graad 12
Afrikaans HT 1 x A4 Hardebandboek 288 bl  (Letterkunde)

2 x A4 Hardebandboek 192 bl (Skryfjoernaal

& Taal)

1 x A4 Oefeningboek 32 bl  (Leesjoernaal)

Engels 1 x A4 Hardebandboek 192 bl

1 x A4 Oefeningboek 72 bl

1 x Quotation folder

Wiskunde Wet. Sakrekenaar *

2 x A4 Hardebandboek 288 bl

Passer en gradeboog

Wiskunde Geletterdheid 1 x Hardebandboek 192 bl

Wet. Sakrekenaar *

Passer en gradeboog

Fisiese Wetenskap

 

Gebruik Gr 11 boeke

Wet. Sakrekenaar *

2 x A4 Hardebandboek 288 bl

1 x A5 Sagtebandboek

1 x Flip file 20 sakkies

Lewenswetenskap 1 x A4 Hardebandboek 288 bl
Rekeningkunde 1 x  A4 Hardebandboek 288 bl

1 x basiese sakrekenaar

1 x ringleêr vir vraestelle

RTT

 

Gebruik Gr.11 skryfbehoeftes

 

Besigheidstudie

 

1 x A4 Hardebandboek 288 bl

1 x ringleêr vir vraestelle

Geografie 1 x A4 Hardebandboek 288 bl

1 x basiese sakrekenaar

Gradeboog

Lewensoriëntering 1 x A4 Hardebandboek 96 bl

 

*Verkieslik ‘n CASIO FX82, want handboeke gebruik dit in voorbeeld

A4 Eksamenblokke word in al die vakke gebruik – 4 per kwartaal.   Lang liniaal

Pin It on Pinterest

Share This