Francois Truter baie geluk met jou laaste drie van die game. Ons is super trots op jou. Boland eindig algeheel in die 5de plek vanjaar.

Boland 14-15 Bulle en Boland 26-10 Vrystaat en Boland 32-22 Grens en Boland 17-17 SWD