HSV – Revue 2018

HSV – Revue 2018

Wat ‘n ongelooflike ervaring was dit om ons baie entoesiastiese sterre op die verhoog te kan sien optree! Daar is gedans en gesing op die verhoog en geskater en toegejuig vanuit die gehoor! Voorwaar ‘n aand om nooit te vergeet nie. Dankie aan elke onderwyser, leerder...

Pin It on Pinterest