Welkom by Hoërskool Velddrif Nuus

Waar ons al die nuus deel met ons ouers en leerlinge.

Wes Boland Eisteddfod 2017

Altesaam 145 leerders van Hoërskool Velddrif het vanjaar aan die Wes-Boland Eisteddfod deelgeneem.  Daar is voorgedra, opstelle geskryf, voorgelees, gedans en toneel gespeel. Ons spog onder andere met Gr.R-, grondslagfase-, intermediêrefase- en hoërskoolspreekkore. ‘n...

read more

Wes-Boland Eisteddfod uitslae

Ons het weer vanjaar aan die Wes-Boland Eisteddfod deelgeneem. Daar is gelees en gedigte voorgedra in Afrikaans en Engels! Baie geluk aan ons leerders, ons is baie trots op julle!! Cum Laude = 90-100% Goud = 80-89% Silwer= 70-79% Brons= 60-69%  

read more

Rugby trui met denim

FINAL COUNTDOWN  Graafies VS Vellies Stof af julle Vellies en oefen julle spiere want die GROOT ‘jol’ is oppad!

read more

Crazy Socks and Tie

FINAL COUNTDOWN  Graafies VS Vellies Stof af julle Vellies en oefen julle spiere want die GROOT ‘jol’ is oppad!

read more

Mej HSV wenners.

Baie geluk aan die volgende leerders: Mej HSV 2017 -   Claudwina Loubser. Eerste prinses –  Monica Higgins. Tweede prinses – Paula Fester. Engeltjie en Duiweltjie wenners: Engeltjie: Cara van Niekerk Duiweltjie M J...

read more

Engelse toerspan

Ons het vanjaar weer die voorreg gehad om teen ‘n Engelse toerspan kragte te meet.  Ons gaste, Ravens Wood School, het op Dinsdag, 1 Augustus 2017 teen verskeie spanne meegeding. Dié Velddrif uitnodingspanne het oudergewoonte uit Hoërskool Velddrif, Diazville en...

read more

Francois Truter doen goed in die  Cravenweek.

Francois Truter baie geluk met jou laaste drie van die game. Ons is super trots op jou. Boland eindig algeheel in die 5de plek vanjaar. Boland 14-15 Bulle en Boland 26-10 Vrystaat en Boland 32-22 Grens en Boland 17-17 SWD

read more